Kyk HD Fiela se Kind

Fiela se Kind
Aktiveer u GRATIS rekening!
U moet 'n rekening skep om voort te gaan kyk

Hou aan om GRATIS te kyk ➞

Dit neem minder as 1 minuut om aan te meld, dan kan u onbeperkte films en TV-titels geniet.
00:00:00 / 01:45:00
Beskikbare formate Fiela se Kind Veilig geskandeer : 05/12/2025 Kyk HD Aflaai HD
Fiela se Kind

Fiela se Kind 1988

Fiela se Kind 1988 -

Oorsig:Fiela se Kind vertel die storie van 'n wit seun wat deur 'n bruin familie grootgemaak word. Aan die een kant van die berg, in die Lange Kloof, woon Fiela Komoetie, verknog aan haar hanskind – deur die Here aan haar 'toebetrou' een nag toe sy hom as driejarige gekry het waar hy voor haar deur staan en huil, 'n weggooilam. Aan die ander kant van die berg, in die Bos, woon die houtkapper Elias van Rooyen en sy vrou Barta, wie se driejarige kind weggeraak het. Die een kind is Benjamin Komoetie, die ander Lukas van Rooyen. Is dit dieselfde mens? Kon 'n klein kind so ver geloop het, uit die Bos tot in die Lange Kloof? Dié vraag word nege jaar later oopgekrap deur twee sensusmanne wat deur die Lange Kloof reis en die wit kind met die blou oë tussen die bruinmense kry.

Kyk Voorskou Vrylating: Looptyd: 105 minute Gehalte: HD IMDb: 3 / 10 deur 2 gebruikers Gewildheid: 0.5753 Begroting: $0 Inkomste: $0 Taal: Afrikaans

Lewer kommentaar

Stuur

Soortgelyk Flieks